Groen: 22 Julie 2012



Kalahari voëls Deel 1
Voor die koms van Blanke boere was daar bykans geen vars beskikbare varswater in die Kalahari nie, maar, die sink van boorgate het dit als verander - Ben Smit kyk na die invloed wat dit op veral die voëllewe hier het.