Getroud met Rugby: Finale episode van vorige reeks

Duration: 47:57

Die nuwe reeks van Getroud met Rugby begin op 17 Julie. Om kykers se geheue te verfris met wat gebeur het in die laaste episode van die vorige reeks, hier is die volledige episode.