SleepTV: ATKV Hartenbos
Sleep is oppad na die prag-oord, ATKV Hartenbos in die Kaap. Die span stop oppad by die Gariep Dam en deel ‘n pragtige uitsig met ‘n paar feite oor dié groot watermassa. Hulle snuffel rond by ‘n oudhede winkel in Beaufort Wes, en besoek die Waterval in die pragtige Meiringspoort. Daar word ook raad oor sleep-spieëls gedeel en gepraat oor inloopremme. En wat van woonwa versekering?


















