Jou Show: 14 Julie 2012 foto’s
Ons het die sang-duo, Wynand en Cheree genooi om by Emo en Wicus in die ateljee te kuier asook ‘n hipnotis. Ons kyk hoe goed ken Wynand en Cheree mekaar, terwyl Gert die hipnotis ‘n paar lawwe dinge laat doen.



















