Binneland: 9 Julie 2012

Duration: 03:48

Louis daag op, en Vicky hardloop weg. Gideon en Julia het verskillende idees oor wat ‘n lekker vakansie is, en Elise sê vir Gustav hy kan by haar en Pippa kom kos maak. Sonja is bekommerd wanneer Celeste vir Vicky wil afdank, en die ware rede vir Louis se opwagting word onthul.