DKNT Gospel: 8 Julie 2012 – Danie Botha (Deel 1)

Duration: 03:47

Ons hoor die boodskap van hoop in sy musiek, sien dit in sy lewensvreugde en weet dan verseker dat dit lekker is om te lewe. Danie Botha kuier by ons en stel sy splinternuwe CD en DVD bekend.