In die laaste episode van Boerekos het Dine en haar gaste vir oulaas boerekosgeregte, soos skaapnek, beesstertpot, hoenderlewer en pannekoek gemaak. Hier's die resepte as jy dit self wil maak.Klik hier om die Boerekos webblad te besoek. Klik dan op 'Resepte' om die resepte af te laai.






