Getroud met Rugby is terug vir ‘n nuwe reeks!

Duration: 01:00

In die nuwe seisoen van Getroud Met Rugby deel ons weer in die lief en leed van die bekende karakters, maar ons ontmoet ook ʼn hele paar nuwe karakters, wat deel word van die Stryders-wêreld. Begin 17 Julie om 20:00.