Dine sluit vanaand haar besoek aan die Groot Karoo af met 'n besoek aan die Gannaga-pas tussen Middelpos en Sutherland waar 'n heerlike skaapnek oor die kole gebraai word. Van daar af vat sy die pad terug Boland toe waar sy aansit vir 'n beestertpot in die Bottelary-distrik van Stellenbosch. Dan keer sy huis toe waar sy van gunsteling gemakskos, groentesop en hoendersult, voorberei. Daar is ook heerlike pannekoek op ons finale spyskaart.
Boerekos: 8 Julie 2012