Villa Rosa: 9 Julie 2012



Marius probeer die vrede met Vicky bewaar. Daar word ’n groot verrassing by die Villa afgelewer waaroor almal behalwe Astrid opgewonde is. Isabel en Lindie is bekommerd oor wat Vicky in die mou voer, terwyl Astrid vir haar ’n kontrak gee om te teken. Intussen daag Charl en Marius se vriend Zirk, in Bloemfontein op. Maar gaan die drie ooit kan saamwerk?