Fortuinsoekers: 5 Julie 2012 foto’s
In die eerste episode spring ons nege spanne weg in die historiese diamanthoofstad van Suid-Afrika, Kimberley. Tydens hierdie episode volg hulle in die voetspore van Barney Barnato se aankoms in hierdie Wilde Weste dorp. In die proses is daar gesnyde voete en eerste skof frustrasies.
















