Saktyd



Saktyd is ‘n splinternuwe werklikheidsreeks, waarin Suid-Afrika se grootste gesinstydskrif, Huisgenoot, in samewerking met kykNET, soek na ‘n persoon wat wil uitstyg in die harde wêreld van die media.

Dinsdae @ 19:30; Woensdae @ 10:30; Vrydae 0:00 en 22:00; Saterdae @ 15:30; Sondae @ 09:00.