Sonja vra At om eerlik te wees met Vicky, en Elise sê vir Peet waarom hulle nie mag saam uithang nie. Die operasie op Franz begin, en Bea is nie lus vir At se mooipraatjies nie. Sonja weier dat Vicky in ‘n plek met drank werk.