Woef & Kie: 29 Junie 2012 foto’s
Ons kuier by twee gewilde honderasse: die Staffordshire bull terrier en die Siberian Husky. Ons ontmoet ook die pragtige Russian katte. Dan moet ons bontstaan met die kamera by die energieke en vinnige Fly Ball hondesport. Laastens kuier ons lekker in die veld en in die studio saam met ‘n dierefotograaf.
















