Lieb vertel van die CD wat hy en Harald Richter, wie die rol van Charl Retief in Villa Rosa vertolk, vrygestel het. Coenie wil ook weet hoe hy met die ander akteurs van Villa Rosa oor die weg kom.