Coenie gesels met die program op kykNET wat sy aanbied, Boerekos. Sy vertel van die geweldige goeie reaksie wat sy van kykers af kry.