Jou Show: 30 Junie 2012 foto’s



Emo en Wicus word geëer met groot name in die musiekbedryf. Sonja Herholdt wys ons hoekom sy nog al die jare een van Suid-Afrika se lieflinge is. Lydia Winchester is een van die bekenste name agter die gordyne in die musiekbedryf en sy deel met ons al haar sappigste stories.