Die nuwe reeks van Getroud met Rugby begin op 17 Julie om 20:00. Meeste van kykers se gunsteling karakters is weer te sien, maar ons verwelkom ook 'n paar nuwe karakters.Om te kyk watter akteurs is te sien in die nuwe reeks van Getroud met Rugby, besoek die Getroud met Rugby webblad en klik op 'Profiele'.
Besoek die Getroud met Rugby webwerf.






