Ons kuier by een van Namibië se gewildste en grootste uitvoerprodukte, Nianell.Die Adele Searll-damesklub vier die Diamant Jubileum in die Mount Nelson-hotel met regte koninklike styl en swier…
Hannon Bothma nooi ons na sy huis toe en vertel ons presies hoe hy die Glam Guru geword het…
En dan span vier Afrikaanse sterre (Ray Dylan, Nicholis Louw, Elizma Theron en MoniQue) hul kragte saam en maak… VIER-WERKE!






