Vicky se pa is nie gelukkig nie, en Sonja ontgeld dit. Charnay probeer uitvind hoe dit met die operasie gegaan het, en Delia besef daar is iets fout met die navorsingswerk. Louisa is bekommerd oor Bea se ring, en Franz dink dat hy sy probleem self kan hanteer. Delia en Adler moet met ‘n strategie vorendag kom.
Binneland: 22 Junie 2012