Jakkie berei ‘n treffer-ete voor!



Andriëtte en Jakkie se ete-afspraak in donderdag (14 Junie) se episode van Kêrels wat Kook het baie goed afgeloop. Die geregte wat Jakkie voorberei het, was 'n treffer!

Om die resepte van die geregte af te laai, klik hier en klik dan 'Resepte'.