Kim Lubbe en Ashley Louw



1. KIM LUBBE (23)

Beroep: Moeder

Stokperdjies: Om te sing.

Rede vir inskrywing: Sy is op soek na ‘n nuwe uitdaging.




2. ASHLEY LOUW (30)

Beroep: In die konstruksiebedryf.

Stokperdjies: Rugby

Rede vir inskrywing: Vir die avontuur.