10 Jun 2012

Trooskos vir die wintersaande

As dit so koud is in die winter, is boerekos net die ding om jou beter te laat voel! Probeer gerus die geregte wat Dine en haar gaste in Sondag (10 Junie) se episode van Boerekos voorberei het.

Klik hier om die Boerekos webblad te besoek. Klik dan op ‘Resepte’ om die resepte af te laai.

Opmerkings

ID:26927