Ten spyte daarvan dat meeste munisipaliteite bankrot is en swak dienste lewer, verdien stadsbetuurders buitensporige salarisse. Hulle kry ook jaarlikse verhogings baie hoër as inflasie.Is salarisse van stadsbestuurders geregverdig? Ons praat met plaaslikebestuur kenners en rolspelers om ‘n beter perspektief te kry.






