DKNT Gospel: 27 Mei 2012 – Gwendoline Kriek

Duration: 03:48

Gwendoline vertel hoe sy op die ouderdom van 32 ‘n hele loopbaansverandering gemaak het – van onderwyseres tot sangeres! Sy vertel hoe sy geroep is daartoe.