Oupa & Ouma: 21 Mei 2012 – Oupa & Ouma Sit Op Die Stoep (Deel 2)

Duration: 04:21

Debora is moeg daarvoor dat Stanley alles wat sy doen as vanselfsprekend te aanvaar. Sy vererg haar en sê vir hom dat hy verantwoordelik is vir al die huistake. Die gevolge is amper katastrofies…