Ons kuier saam met die klaviermeester Rocco de Villiers voor een van sy konserte, en woon dan die vertoning by…Ons gaan bos toe… en gesels mode en mooigoed by die Fashion in the forest-geleentheid in Constantia!
Daar was ‘n lang tafel teen Tafelberg se hange en 700 mense het kom eet vir liefdadigheid…
En ten slotte kuier ons by die grootste grapkas in die land, Leon Schuster.






