Stanley besluit om aansoek te doen as TV-sportkommentator. Debora kla by Patience oor Stanley se gesnorkery en Stanley help vir Anna om voor te berei vir haar bestuurslisensietoets deur onder andere ‘n omkooppakkie vir die toetsbeampte op te maak…
Oupa en Ouma sit op die stoep: 14 Mei 2012