Die gestremde golfspeler, Daniel Slabbert, kuier in die ateljee, en gesels oor gholf vir gestremde persone in Suid-Afrika.