Boerekos: 6 Mei 2012- Skenkelpastei

Duration: 05:38

Dine maak skenkelpastei saam met Tannie Christie. Dis ‘n heerlike gereg – kyk hoe maak ‘n mens dit!