Terence Becker



Te sien in die episode van 3 Mei.

Terence Becker (28) is ‘n gekwalifiseerde elektrisiën, maar werk as ‘n bemarker vir ‘n internasionale elektriese vervaardiger.   Hy woon in ‘n aparte woonstel by sy ouerhuis in Gordonsbaai, maar is baie opgewonde oor die huis wat hy tans besig is om te bou in Somerset-Wes.  Hy hoop om sy droomvrou te ontmoet op Kêrels wat kook.