Kuier, Klets en klits in Namibië: 3 Mei 2012



Die span kuier in Walvisbaai. Ons luister na stories oor die martelplank (Poliry) wat uitgespoel het naby Walvisbaai. Ons besoek die oesterplase op see en vind meer uit oor hierdie gesogte lekkerny. Ons maak kennis met Len Lewing, ‘n man wat beplan om een van die grootste duine in die Namib plat te hardloop. En daar is verrassende seekos op die spyskaart.