Emke het in die afgelope drie episodes by Arno, Werner en J.D. gekuier en hulle het elkeen die kans gehad om vir haar 'n driegangmaal voor te berei. Die tyd het aangebreek dat sy haar gunsteling kêrel moet aanwys tydens ‘n spesiale eliminasie rondte by The Grand Beach Café in Granger Bay, Kaapstad.
Kêrels wat kook: 26 April 2012