Dis tyd vir Breyton se Vaste 15. Eerste aan die beurt is die Varsity Beker. Een van die spelers, Zane, gesels op die program.