In ons tweede aflewering van kommunikasie by diere kuier Esther by Entabeni Natuurreservaat waar sy kyk hoe diere die sintuie wat in die vorige episode Bespreek is, inspan om te kommunikeer.
Groen: 8 April 2012