Formidabele Vroue is ‘n reeks oor sterk, formidabele vroue wat ‘n invloed op en ‘n groot persoonlike bydrae tot die verloop van die geskiedenis en die Afrikaanse kultuur gehad het.In die reeks kyk ons na die lewe en werk van Tibbie Steyn, Emily Hobhouse, Olive Schreiner, MER, Rosa Nepgen, Rykie van Reenen, Maggie Laubser, Anna Neethling-Pohl, Elsa Joubert, Martie Meiring, Mimi Coertse en Verna Vels.
Dinsdae @ 19:30; Donderdae @ 04:00; Vrydae @ 00:30; Dinsdae 01:00 en 09:30.






