Woef & Kie fokus op die wêreld van honde, katte, ‘n paar eksotiese vriende en die mense wat vir hulle lief is. Die reeks behandel die verskillende rasse, verskeie toepaslike organisasies, die uiteenlopende sportsoorte en vertel ook ‘n paar hartroerende dierestories. Ons vertel stories van diere aanneemkinders en vind uit van ‘n klomp nuwe dinge wat in die troeteldier wêreld gebeur.Reeks is verby.






