Bekendes, soos onder andere Hannes van Wyk (Krynauw van Egoli) en Henre Pretorius (Reinhardt in Getroud met rugby), sal jou oral laat inloer en kyk wat ons land se groot en bekende name aanvang – of dit nou op die rooi tapyt, agter die skerms of selfs aan huis is.Donderdae @ 19:30; Vrydae @ 14:30; Saterdae @ 22:30; Maandae @ 02:30.






