kykNET se gewilde reeks, Fortuinsoekers, is terug met Scot Scott as aanbieder, en hierdie keer is die deelnemers opsoek na die Barney Barnato diamant!Die spanne se reistog sluit in Gauteng, Noord Kaap, Noord Wes, Mpumalanga en Wes Kaap en hulle doen allerhande opwindende take soos Foofie slide oor die Vaalrivier, boks teen 'n Wêreldkampioen, T-rope by Malansgat, stunt driving in die Kaap en abseiling in Johannesburg.
9 spanne, wie gaan die diamant eerste kry...
Reeks is verby.






