Binneland: 24 Februarie 2012



At raak ontsteld omdat sy twee seuns mekaar weer die stryd aansê, en Franz probeer Louisa se guns wen. Pippa vertrek plaas toe, en Jan se ouers wil by Bea weet waar hy hom bevind.
  • Relevante Nuus