Dié musikant ryg die toekennings in en vandeesmaand gaan hy op toer met 36 van die treffers wat sy blywende gewildheid verseker. Met sy Kaptein se Platinum Treffers-toer slaan hy ‘n hele nuwe rigting in. ‘n Vyfstuk-orkes en vier talentvolle dansers deel die verhoog en daar is ook nuwe materiaal te hoor. Kurt kom kuier in die ateljee en gesels met Coenie oor dié nuwe planne.