Binneland: 3 Februarie 2012



Hestie gaan oor tot aksie om te verseker dat sy by die kommune kan intrek – tot Elise se skok – en Jan is omgekrap met Bea wanneer sy weier om hom toe te laat om weer die kinders vir die naweek te sien. Pippa moet hartseer nuus met Malan deel.
  • Relevante Nuus