Villa Rosa: 2 Februarie 2012



Fritz en Sam se groot dag breek aan. Sam is oorstelp wanneer sy haar rok die eerste keer sien, en ook half bekommerd dat alles so glad verloop. Maar dan het sy ’n klein ongelukkie en Marius maak ’n blaps met die ringe… Die Villa Rosa inwoners moet bontstaan om dinge weer op dreef te kry en seker te maak die bruid en bruidegom het ’n onvergeetlike dag.
  • Relevante Nuus