Anna-Mart van der Merwe het in Woensdag (1 Februarie) gewys dat sy ook 'n voorslagkok is! Jy kan die resepte van al haar geregte aflaai en uitdruk - dis baie eenvoudig...Klik hier om die Roer! webwerf te besoek vir die resepte van al die heerlike geregte wat Anna-Mart voorberei het. Die resepte kan gevind word onder 'Resepte'.





