As jy ook vir Tjiff en Tjaff wil uitnooi, skakel gerus met Jürgen of Shireen by Flying Pigs: info@flyingpigs.co.za011 787 8596
In die Kaap het ons vir Gaerin wat Tjiff en Tjaff na julle toe kan bring vir ‘n kuier – so, as jy nader aan die Suide van Suid-Afrika bly, kontak Gaerin-hulle by
082 421 0552 of 021 887 4274; drama@stercus.co.za of www.kinderteater.co.za





