Roer is terug!



Roer! is weer terug met splinternuwe episodes vanaf Woensdag 25 Januarie! Ons eers gas is niemand anders as Annamart van der Merwe!

Annamart van der Merwe is een van ons mees geliefde aktrises op die verhoog, en boonop ‘n voorslag in die kombuis. Tussen die kuier deur, leer sy ons haar wit gazpacho en groente lasagne maak – heerlik!
  • Relevante Nuus