Sakegesprek nuusbrief



Theo het geluister na die behoeftes van Sakegesprek kykers en seminaargangers en stel ‘n splinternuwe nuusbrief bekend. Die nuusbrief sal maandeliks verskyn. In die nuusbrief sal Theo terugkyk op DIE MAAND WAT WAS.

DIE MAAND WAT WAS skop maandeliks af met die Sakegesprek Markprestasie Barometer waarna Theo interessante wendings in die pas afgelope maand se gebeure sal  bepeins. Die doelwit is om markgebeure te ontleed in ‘n taal wat vir almal verstaanbaar sal wees.

KLIK HIER OM TE REGISTREER OM DIE NUUSBRIEF ELKE MAAND TE ONTVANG.

Terug na hoofbladsy.