Kwêla: 30 November 2011 – Deon Meyer (Deel 2)

Duration: 04:35

Sedert Deon sy eerste boek in 1994, Wie Met Vuur Speel, het hy nog agt romans geskryf en boer bo-aan die topverkoper-lyste. Sy boeke is ook in groot aanvraag oorsee en al in 25 tale vertaal. Hy gesels met Coenie oor sy sukses.