Lappies



Ken jy diƩ leeu se naam? Dis Lappies: Hy is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats.