La’t Wiel



La't Wiel is 'n weeklikse motorprogram vir Afrikaanse petrolkoppe van alle ouderdomme. Die span ry elke week 'n klompie nuwe motors, en berig ook oor ander nuus vanuit die motorbedryf. Nee, dis nie TopGear in Afrikaans nie - dis La't Wiel in Afrikaans: Opwindend, interessant en 'n kans vir Jan Tuisbly om ook sy ry in die wêreld se lekkerste speelgoed te kry.

Donderdae@ 17:30; Vrydae@ 11:30; Saterdae@ 15:30; Maandae@ 11:30.

Vir enige navrae, stuur gerus 'n e-pos aan latwiel@plan-c.co.za.